send link to app

Koer


4.2 ( 4752 ratings )
라이프 스타일
개발자: Die Bende Pty Ltd
비어 있는

KOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER is n platform waar jy in beheer is. n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet. n Maatsoek-app waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.

KOER - Jou hart. Jou taal. Jou kans.

HOE WERK KOER?

1. Laai die KOER-app gratis af

2. Sluit maklik aan

3. Skep n profiel

4. Beskryf jouself en laai jou fotos

5. Kleur jou profiel in met belangstellings

6. Begin KOER!

Terme van diens beskikbaar by https://www.koer.co.za/tos/